Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Hälsa & Livsstil
  3. Kokböcker

Maklike maaltye vir babas en kleuters

Författare:
afrikaans
86 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Die voeding van babas en kleuters is ’n belangrike kwessie vir elke besorgde ouer. Dit is duur om klaargemaakte kos te koop en boonop sal jy bly wonder of jou kind werklik ’n voedsame, gebalanseerde maaltyd sonder kleur- en bymiddels inneem. Deidre Randall het die oplossing hiervoor. Maklike maaltye vir babas en kleuters is reeds by sy derde uitgawe en is opgedateer om in pas te wees met die hedendaagse norme. *meer as 150 maklike resepte en idees om vir jou kind ’n gesonde voorsprong te gee* vindingryke, prettige voorstelle om heerlike etes voor te berei, asook vir grootmaat en vries * resepte vir siek of allergiese kinders * raad met kieskeurige, huiwerige eters* ’n praktiese gids tot voeding, spening, spyskaartbeplanning en kosse om te vermy.

Författare
Deirdre Randall
ISBN
9781432303044
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2013-11-14