Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. E-böcker & ljudböcker

Magdaleen Walters Omnibus

Författare:
afrikaans
145 kr
Lägsta pris på PriceRunner

<p>Net ’n gewone man Met sterre in haar oë neem Anika haar groot liefde saam Bosveld toe, maar skaam haar by die oomblik meer vir hom. Theuns van Wyk laat haar besef haar liefde is dalkies misplaas. Maar haar oupa betaal hom agteraf om hom oor haar te ontferm. Bosveldsprokie Annelise vlug van haar snobistiese ma Bosveld toe. Maar dis allesbehalwe die idilliese dorpie wat sy verwag het. Al ligpunt is die beesboer, Pieter van Jaarsveld. Maar vir vroue is hy doodsku. Engel in die stad Alles gebeur net te vinnig, te maklik. Voor Maryna haar oë uitvee, het sy ’n werk én ’n woonstel in die stad. Danksy Wim. Sy wonder wat is in die pakkies wat sy moet aflewer, en waarom agtervolg die skollie met sy mooi glimlag haar?</p>

ISBN
9780799354485
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2014-04-01