Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Hälsa & Livsstil
  3. Kokböcker

Low Carb is Lekker Twee

Författare:
afrikaans
175 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Om laekoolhidraatmaaltye voor te berei hoef nie vervelig of saai te wees nie. Inè Reynierse, outeur van die topverkoper Low Carb is Lekker, bring alledaagse disse weer terug na die laekoolhidraat-hoëvet-spyskaart.Met haar unieke deegresepte kan jy nou brood, muffins, oliebolle, nachos, pizza, vetkoek en selfs koeksisters geniet, maar sonder die oortollige koolhidrate. Haar eenvoudige en fynproewermaaltye, waaronder ’n paar plaaslike gunstelinge asook gunstelinge van oor die wêreld heen, sal die hele gesin laat vra na meer ... meer gesonde maaltye! As jy op soek is na eenvoudige en sakpasresepte vir ’n laekoolhidraatleefstyl, is dié boek jou beste bondgenoot.

Författare
Ine Reynierse
ISBN
9781432308469
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2017-01-06