Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. E-böcker & ljudböcker

Liefde vir ’n middelkind

Författare:
afrikaans
57 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Selfs ’n moeilikheidmaker soos Mitzi het haar trots Vir ’n muurblom en middelkind maak Mitzi Maree darem deesdae baie amok. Maak nie saak waar sy gaan of wat sy doen nie – verwag die onverwagte. Soos by die langtafel in Stellenbosch, waar haar polkadotrok die ambisieuse sakeman, De Wet van der Merwe, se aandag vang. Maar agter die manewales, lei Mitzi nie die maltrap lewe waarvoor sy wens nie. Die werk by die kontaksentrum verveel haar grensloos, en haar dooilike kêrel Danie vat ook sommer die pad. Hoe gemaak om nie te verdwyn in al die geraas nie? Wanneer video-grepe van Mitzi se streke op sosiale media lek, verander alles. Skielik is die kollig op haar, en De Wet nader haar met ’n aanbod; hy wil hê sy moet die aanlyn gesig van sy nuwe besigheid wees.

Författare
Kristel Loots
ISBN
9781776350735
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2021-11-01