Gå direkt till innehållet
Lentelied
Lentelied
Spara

Lentelied

Författare:
Afrikaans
Lägsta pris på PriceRunner
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
<p>Dirna Ackermann het al meer as 12 boeke geskryf. Lentelied is ’n heruitgawe van twee van haar gewildste romanses. Vrydagmeisie Platsak land Chiara, enigste kind van ’n stinkryk pa, op ’n Klein-Karoo-wildreservaat. Self aangestel en incognito. Want sy moet dringend geld verdien. Die eienaar van die wildplaas is Darian O’Connor, haar amperverloofde se stiefouboet. Patriarg van die familie. Die een wat sê spring en almal vra hoe hoog. Wederomliefde Sianka het skaars haar voete op Bosbaai gesit, of haar lewe word op sy kop gekeer. Nie net die ingewikkelde familievete nie, maar veral Hugo Durandt kalwe aan haar netjies beplande bestaan. Alles wat sy tot dusver geglo het, tuimel ineen. Gou besef sy sy’s lankal nie meer in beheer nie.</p>
Författare
Dirna Ackermann
ISBN
9780799353280
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2011-10-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator