Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. E-böcker & ljudböcker

Legkaart van jou gesig

Författare:
afrikaans
131 kr
Lägsta pris på PriceRunner

<p>Legkaart van jou gesig bied ’n inleiding tot fisionomie (’n studie van die gesig) wat die teorie agter elke gelaatstrek verduidelik. Die teorie word eenvoudig beskryf en gesteun deur foto’s wat dit maklik maak om nie net die leser eie karaktereienskappe te kan herken nie, maar ook dié van familie, vriende, kollegas en kliënte. Dit is ’n praktiese gids. Die leser sal byvoorbeeld leer hoe om ’n kliënt se vertroue te wen, of waarom ’n kind so rebels kan wees. Uiteindelik leer die leser ook veel van haar- of homself ken.</p>

Författare
Marthie Mare
ISBN
9780799367409
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2014-03-01

Legkaart van jou gesig - Marthie Mare - E-bok (9780799367409) | Adlibris Bokhandel