Gå direkt till innehållet
1. Böcker
2. Barn & ungdom

Leer my lees Vlak 6 (Skooluitgawe)

42 kr
Lägsta pris på PriceRunner

DIE BOEK

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!

Die stories in die Tippie-reeks is uniek, kleurvol en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak. Die volgende tien gegradeerde leesboeke fokus op langer sinne, langer paragrawe en n moderne uitleg om kritiese denke en leesbegrip te ondersteun.

Vlak 5 se boeke 11-20 is die perfekte oorbrugging om uiteindelik n verskeidenheid tekste met selfvertroue en vlotheid te kan lees.

Titels in die Vlak 6-boekpak:

LML (Vlak6) 11: Tippie en die boelie

LML (Vlak6) 12: Tippie en die filmster

LML (Vlak6) 13: Tippie wen n prys

LML (Vlak6) 14: Tippie en die sirkus

LML (Vlak6) 15: Tippie maak n video

LML (Vlak6) 16: Tippie breek n been

LML (Vlak6) 17: Tippie bak n koek

LML (Vlak6) 18: Tippie speel krieket

LML (Vlak6) 19: Tippie gaan oorsee

LML (Vlak6) 20: Tippie word groot

ISBN
9780637010733
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2025-08-29