Gå direkt till innehållet
1. Böcker
2. Barn & ungdom

Leer my lees Vlak 3 (Skooluitgawe)

101 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Leer, lees en ontdek saam met Tippie in die Huistaal Grootboekreeks!

Tippie se reeks Grootboeke is n samestelling van interessante fiksie- en niefiksietekste binne n spesifieke tema. Fanie Viljoen en Jaco Jacobs het bygedra tot die inhoud in hierdie reeks. Die kleurvolle illustrasies, stories, gedigte, liedjies, grappies en interessante feite maak gedeelde lees maklik en prettig.

Nuwe woordeskat word deurlopend bekendgestel en die temabenadering bevorder kritiese denke. Die integrasie met ander leerareas verseker n positiewe en kragtige leer- en leeservaring. Die Afrikaans Huistaal Grootboekreeks is n uitstekende en unieke manier om geletterdheid in die Grondslagfase te ontwikkel en te bevorder.

Die inhoud is trots Suid-Afrikaans en die ryk kulturele erfenis van Suid-Afrika dien as inspirasie vir al Tippie en sy maats se avonture.

ISBN
9780637011440
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2025-11-25

Leer my lees Vlak 3 (Skooluitgawe) - Fanie Viljoen, Jose Palmer, Reinette Lombard - E-bok (9780637011440) | Adlibris Bokhandel