Gå direkt till innehållet
Leer my lees (Vlak 2 Boek 8): Tippie se kous
Leer my lees (Vlak 2 Boek 8): Tippie se kous
Spara

Leer my lees (Vlak 2 Boek 8): Tippie se kous

Lägsta pris på PriceRunner
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
<p>Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos ‘eu’, ‘ie’ en ‘ou’ bekend. Die eerste tien boekies in die Leer my lees-reeks is baie gewild. Die tweede reeks volg op die eerste en stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend. Elke boek in die reeks bevat:<br>• ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;<br>• helder, kindervriendelik illustrasies;<br>• ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met ‘voltooi die sinne’ gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld — dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!</p>
Illustratörer
Zinelda McDonald
ISBN
9780639603490
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2020-04-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator