Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Barn & ungdom

Kwaai Uil

Författare:
afrikaans
42 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Kwaai Uil gaan oor ’n uil wat omgekrap op ’n tak sit en kyk hoe ’n groot storm opbou. Hy word vasgevang in die middel van die reën, wind, donderweer, sneeu, hael, en selfs ’n tornado. Wanneer die storm uiteindelik bedaar, is hy aangenaam verras deur die allermooiste kleure wat in die vorm van ’n reёnboog deur die wolke uitstraal. Toe die wolke die volgende keer begin saampak, was hy nie so kwaad nie, omdat hy geweet het die grootste storms kan soms die wonderlikste eindes hê.

Författare
Kerryn Ponter
ISBN
9781432307684
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2016-04-01
Tillgängliga elektroniska format
  • PDF - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator