

Krok en Dil Vlak 4 Boek 1
Dil is moeg vir sy ou bril. Hy wil ''n nuwe bril koop - en Krok moet om help kies. In die winkel is hope brille. Maar party is te duur en ander is te groot. Gaan hulle ooit die perfekte bril kry?
- Undertitel
- 'n Nuwe bril vir Dil
- Författare
- Jaco Jacobs
- Illustratörer
- Nadia du Plessis
- ISBN
- 9781779990143
- Språk
- Afrikaans
- Utgivningsdatum
- 2024-05-01
- Tillgängliga elektroniska format
- Epub - Adobe DRM
- Läs e-boken här
- E-boksläsare i mobil/surfplatta
- Läsplatta
- Dator
