Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Spänning
  3. Deckare

Kobra

Författare:
afrikaans
203 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Bennie Griessel is eerste op die toneel: 'n bloedbad in 'n luukse gastehuis op 'n Franschhoek-wynplaas. Drie slagoffers van 'n geheimsinnige, blitsige, meedoenlose huurmoordenaar genaamd Die Kobra. Kan Griessel hom keer voordat hy weer toeslaan? Want daar was boonop 'n ontvoering ...Ene Paul Anthony Morris, Britse burger met 'n splinternuwe paspoort. Maar wie is die man werklik? Voeg hierby 'n grypdief wat onwetend iets steel wat aan die Kobra behoort, en 'n intelligensiediens wat hul neus in Griessel se sake wil steek. Spanning en intrige uit die boonste rakke, soos net Suid-Afrika se misdaadverhaal-koning dit kan skryf!

Författare
Meyer Deon
ISBN
9780798165044
Språk
afrikaans
Vikt
495 gram
Utgivningsdatum
2013-11-20
Sidor
394