Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Barn & ungdom

Kinder Kampioene

Författare:
afrikaans
56 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Boek beskrywing:
Hierdie reeks van vyf kortverhale vir kinders is geskryf om die volgende beginsels aan kinders deur storievertelling te leer:
Eerlikheid (Die Towerblomme)
Volharding (Die Fiets Renjaer)
Entoesiasme (Die Trollie Wedloop)
Vriendskap (Minder Lekkergoed, Meer Vriende)
Aantreklikheid (Hy is aantreklik omdat....)
"Die Towerblomme" is ''n verhaal waar ''n kind uiteindelik eerlik moet wees, want wat hy gedoen het, het die lewe van sy pa in gevaar gestel.
"Die Fiets Renjaer" wys kinders dat om suksesvol te wees, hulle moet aanhou om te bereik vir dit wat hulle wil hê. Sodra hulle bereik het wat hulle wil hê, moet hulle aanhou om goed te wees in wat hulle doen.
“Die Trollie Wedloop” wys vir kinders dat alhoewel ons nie entoesiasties is oor alles in die lewe nie, dit is ons verantwoordelikheid om dinge so lekker as moontlik te maak.
"Minder Lekkergoed, Meer Vriende" wys vir kinders dat vriendskap belangriker is as fisiese besittings en kos.
"Hy is aantreklik omdat ..." gebruik twee meisies se assesserings van hul pa''s oor wat vir hulle aantreklik is - en dit is nie net voorkoms nie!

Författare
Francois Keyser
Översättare
Juliet Perie
ISBN
9781667440545
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2022-08-29
Förlag
Babelcube