Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Barn & ungdom

Kattemaai

Författare:
afrikaans
86 kr
Lägsta pris på PriceRunner

<p>Mila se nuwe maat moet skool toe gaan. Maar sal sy weet hoe om haar soos ’n regte dogtertjie te gedra? Juffrou Kadawer jaag Annabel sommer dadelik uit die klas oor haar vreemde kat-maniere. Maar waar kom hierdie nuwe juffrou vandaan, en hoekom is sy op Rottes se spoor? Die toorpolisie keer die maats vas, en dan laat val Jannus ’n vuurhoutjie op die verkeerde plek ... VERKOOPSINLIGTING - Betsie Vos is die skrywersnaam van ’n bekende Suid-Afrikaanse kinderboekskrywer wat al verskeie titels in die mark het.</p>

Författare
Betsie Vos
Illustratör
Shayna Olivier
ISBN
9781776353217
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2022-02-01