Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. E-böcker & ljudböcker

Katerina se mojo

Författare:
afrikaans
173 kr
Lägsta pris på PriceRunner

<p>Hierdie huwelik van hulle is op life support volgens Katerina. Met ’n tienderjarige tweeling in die huis en ’n paar onwelkome kilogramme op haar heupe begin dinge vir haar te veel word. Dat haar dokterman so min tuis is wanneer dit saak maak. Dat hy so dikwels uitgeroep word, op pad is hospitaal toe … na die beeldskone verpleegster wat, volgens hóm, net sy buddy is. Bowendien, die misdaad en ellende in Suid-Afrika ten spyt, sien Katerina nie kans om Kanada toe te verhuis soos haar man beplan nie. En daardie visas lê daar op die bedkassie, dit lê daar. Teen die tyd dat Katerina drastiese stappe geneem het en haar man hom in die sneeulandskap van ’n Noorderland bevind, het haar lewe so drasties verskuif dat sy nie daarmee kan of wil tred hou nie. Katerina het bo alle twyfel haar mojo verloor. Dit weet sy nou, en dat spyt altyd te laat kom. Wel, meesal …</p>

Författare
Kristel Loots
ISBN
9780799372397
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2015-01-01