Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Barn & ungdom

Kaptein Verdwyn

Författare:
afrikaans
100 kr
Lägsta pris på PriceRunner

<p>Wat sal jy doen as jy onsigbaar kan raak? Kyle is moeg daarvoor dat die skoolboelie op hom pik. Denzel die Draak knou gedurig ander kinders af, terg hulle en vat hulle pousebroodjies. Toe Kyle ’n nuwe selfoon kry, laai hy ’n vreemde app af — een wat belowe om jou onsigbaar te maak! Kort voor lank verander Kyle in ’n superheld: Kaptein Verdwyn! En hy besluit dit is tyd om die boelie ’n les te leer…’n Aksiebelaaide storie met ’n positiewe boodskap wat kinders kan bemagtig om hul man te staan teen boelies. Agterin die boek verskyn nuttige raad oor hoe om boelies te identifiseer en wat om te doen as iemand jou boelie.</p>

Författare
Fanie Viljoen
ISBN
9780799378894
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2016-07-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator