Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Barn & ungdom
  3. Faktaböcker

Kan ’n walvis winde los

Författare:
afrikaans
56 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Feite wat jou sal laat RIL en GRIL ... Eeuw! Jig! Sies! Bleg! Dis WALGLIK - maar dis WAAR! WEES GEWAARSKU - hierdie boek is propvol dierefeite wat jou kan NAAR MAAK! Watter oulike dierebabas eet hul ma se poef? Kan ’n gorilla puisies kry? Wat laat miere in zombies verander? Wat is ’n snotvis? Watter voëltjie los winde om sy prooi te vang? Word gril-gril slim en ontdek die grieselige kant van die natuur met hierdie prettige boek wat jong feitevrate sal laat ril van lekkerkry!

Författare
Jaco Jacobs
Illustratör
Zinelda McDonald
ISBN
9780639601250
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2022-09-08