Gå direkt till innehållet
Kaalvoetdrome se Onthou
Spara

Kaalvoetdrome se Onthou

Författare:
pocket, 2024
Afrikaans
Lägsta pris på PriceRunner
God se roepstem beur deur die hart van ʼn Namakwaland-kaalvoetkind, gevoed met xhouroe-koring, xhaba-brood, xhom-vleis en biesmelk. ʼn Kind met drome, toe haar drome nog nie drome was nie. Wat weet jy tog van drome in jou kleintyd? Haar liefde vir skryf tamboer en spook in haar hart. Hoekom?

Dis Sy roepstem en gawe wat uit haar hart wil ontsnap. Hy bring Sy woorde op vlerke, s moet dit gee, vir hulle wie smag na Sy juk, maar tevergeefs in wanhoop bly wag. Sy kosbare woorde bloei in haar hart, sy gee dit aan jou: Daar is HOOP. Dankie, Here, vir die onthou van kaalvoetdrome wat bloei en groei nes die Namakwalandse blommetjies, wat gedy op die verkwikkende genade van ons Skepper.

Kaalvoetdrome
Ek verlang na kaalvoetdrome
wat roepstem uit my hart
oor grou verledes oud oorl
deur seisoenedraal
maar steeds in my flonker
nes sterretjies ver en blink
in die stille donker
as my drome kaalvoet wink

Författare
Irene Bowles
ISBN
9781991455581
Språk
Afrikaans
Vikt
222 gram
Utgivningsdatum
2024-11-30
Sidor
188