Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Barn & ungdom

Jani Jonker gloei in die donker

Författare:
afrikaans
101 kr
Lägsta pris på PriceRunner

<p>Jani is ʼn nuuskierige en avontuurlike meisie wat mal is oor die buitelig. Een someraand, terwyl sy vuurvlieë jag, word sy verras deur ʼn besonder helder vuurvlieg. Maar toe die vuuvlieg haar byt is sy minder beïndruk. Daardie aand in die bed gebeur ʼn vreemde ding. Jani begin in die donker skyn! Sy besef dat om die enigste mens te wees wat gloei, haar die bespotting van die skool gaan maak. Hoe gaan sy hierdie geheim vir haar klasmaats wegsteek?<br>Ontdek die aangrypende verhaal van Jani en haar unieke avontuur in hierdie betowerendegevul met spanning en emosie.</p>

Författare
Fanie Viljoen
Illustratör
Emily House
ISBN
9780637005593
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2024-08-01

Jani Jonker gloei in die donker - Fanie Viljoen - E-bok (9780637005593) | Adlibris Bokhandel