Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Barn & ungdom
  3. Faktaböcker

Jamie en Sebastiaan

Författare:
afrikaans
100 kr
Lägsta pris på PriceRunner

<p>Van die eerste oomblik toe Jamie vir Sebastiaan in die groentetuin sien lê het, het hy geweet hier kom moeilikheid. Sommer GROOT moeilikheid! Sebastiaan is nie net ’n gewone kat nie. Hy is ’n spekvet, grysgestreepte kat wat boonop kan praat! Al wat hy eet is tuna en room, want dit is wat die kattedokter in die Kaap vir hom voorgeskryf het. Ouma Katie dink Sebastiaan is ’n dierbare ou katjie, maar Jamie weet van beter. Hy weet dat dit Sebastiaan was wat die skoolhoof se tunatert opgevreet het EN wat hulle amper in die kloue van ’n smerige ontvoerder laat beland het EN wat ’n wrede seerower se houtbeen gesteel het EN wat die glibberige woestyntunas so kwaad gemaak het dat hulle hom wou opkerf en in blikkies verpak…</p>

Författare
Martie Preller
ISBN
9780799362589
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2013-08-16