Gå direkt till innehållet
Jagters van Zarsjata
Jagters van Zarsjata
Spara

Jagters van Zarsjata

Författare:
Afrikaans
Lägsta pris på PriceRunner
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer

4. JAGTERS VAN ZARSJATA - OERWOUDVALK REEKS


Die Oerwoudvalk of ook beter bekend as die Valk, is net gewapen met ''n pyl en boog, jagmes en lendekleed van luiperdvel.  Hy deurkruis hy die digte woude van die Kongo en beleef die een opwindende avontuur na die volgende.


In hierdie vierde verhaal van die Oerwoudvalk reeks is die Valk en ''n geselskap blankes, wat hy probeer red het in die derde verhaal, steeds in die Oervallei.  Die rede is omdat hulle op soek is na Mimi Loloberg, eertydse rolprentster, wat hulle vermoed deur die Sjaloks van Zarsjata ontvoer is.  Intussen daag daar ''n bende rampokkers in ''n helikopter uit die buitewêreld op, want hulle het nuus gekry oor blink klippies wat blykbaar volop is in hierdie tropiese Oervallei.  


Asof dit nie reeds erg genoeg is nie, moet die Valk ook nog probeer om vir Mimi Loloberg uit die hande van die Sjaloks te probeer red en weer vrede te probeer skep tussen al die oerstamme in die Oervallei.  In die proses moet die Valk kragte meet met een van die oervallei se kragtigste oermanne en ook ontsnap van ''n reuse oerdier se verwoede stormloop en dit is maar net van die Valk se opwindende avonture in die verlore Oervallei.


#OerwoudvalkReeks

Undertitel
'n Klassieke Aksie-avontuurreeks, Boek 4
Författare
A.P. Du Plessis
Illustratörer
A.P. Du Plessis
ISBN
9781928498438
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2025-09-24
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator