Gå direkt till innehållet
In 'n sprokie verweef
In 'n sprokie verweef
Spara

In 'n sprokie verweef

Författare:
Afrikaans
Lägsta pris på PriceRunner
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
Alichi, ’n kunswewer, moet nuwe verblyf soek, maar haar weefgetou is te groot vir ’n plek in die stad. Sy vind uitkoms op ’n plaas waar sy deel kan wees van ’n opheffingsprojek om plaaswerkers se vrouens op te lei in die weefkuns. Haar nuwe lewe tussen die Kleinrivierberge word gekompliseer deur haar baas, Wikus, ’n gesogte vrygesel. Hy kom tot haar redding wanneer sy bergop stap en verdwaal. Sy wil nie los drade h wat haar nuwe sprokieslewe gaan bederf nie en hulle besluit om uiteindelik dinge uit te praat. Sal sy hom met haar hart kan vertrou?
Författare
Rina Cilliers
ISBN
9781779876065
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2025-12-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator