Gå direkt till innehållet
Hoezit 13: Die wonderwêreld van seelewe
Hoezit 13: Die wonderwêreld van seelewe
Spara

Hoezit 13: Die wonderwêreld van seelewe

Lägsta pris på PriceRunner
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer

Watter jellievis se gif is dodeliker as ’n kobra s’n?

Hoeveel tande het ’n witdoodshaai?

Watter soort vis word so groot soos ’n skoolbus?

Watter pikkewyn klink nes ’n donkie?

Ontdek die wonderlike wêreld van ons oseane met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van seelewe kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul van lekkerkry!

Maak van naderby kennis met van die vreemdste visse in die oseaan, verken die wonderwêreld van dolfyne, en ontmoet ’n paar van die gevaarlikste gediertes wat in die see bly!

Die temas en aktiwiteite maak hierdie reeks boeke die perfekte hulpbron vir skoolprojekte en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.

ISBN
9780799384130
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2017-09-01
Tillgängliga elektroniska format
• PDF - Adobe DRM
Läs e-boken här
• E-boksläsare i mobil/surfplatta
• Läsplatta
• Dator