Gå direkt till innehållet
Hart van Klip
Hart van Klip
Spara

Hart van Klip

Författare:
Afrikaans
Lägsta pris på PriceRunner
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
<p>Hart van klip is Didi Potgieter se derde boek in die gewilde Harte-reeks. Die vonke spat behoorlik … Christi is die jongste lid van die suksesvolle Country-groep, Steely Susters. Haar skoonheid laat die meeste mense twyfel in haar talent en sy is daarop uit om hulle verkeerd te bewys. Na haar vorige verhouding traumaties geëindig het, weet sy dit is nou haar kans om op haar loopbaan te fokus. Dan loop sy weer vir Richard Barret raak. Die sexy Ierse musikant en een van die grootste foute van haar lewe. Sy weet dit is die beste om heeltemal uit sy pad te bly, maar wanneer ’n familietragedie dié twee forseer om saam op Steely Hills te bly, spat die vonke behoorlik! Didi neem ons op reis na Ierland en ons maak selfs ’n draai by die Parkers (haar vorige reeks se karakters) se befaamde bal. Die heldin se voorkoms is op Katryn Kruger, ’n baie bekende sosiale media persoonlikheid en ’n kennis van die skrywer, gebaseer. Titels in die reeks: Hart van staal, Hart van ys, Hart van kant.</p>
Författare
Didi Potgieter
ISBN
9780639607320
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2021-06-20
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator