Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. E-böcker & ljudböcker

Haar grootste geskenk

Författare:
afrikaans
56 kr
Lägsta pris på PriceRunner

<p>Bernice se eerste misdaadroman begin flink verkoop. Maar terwyl sy aan die volgende roman werk, blaf haar nuwe buurman se hond so dat dit haar tot raserny dryf. Dit help ook nie sy gaan haal die hond nie want sy kom met ’n wond aan haar arm daarvan af. En Ben, die hond se baas, is by sy terugkeer nie baie gelukkig oor sy hond wat makeer nie. Wat jammer is, want Bernice het lanklaas so ’n aantreklike man gesien. Nie dat dit regtig saak maak nie. Sy is immers sat van mans wat dink vroue kan nie “mansboeke” skryf nie. En sy laat sommer in die algemeen nie met haar mors nie.</p>

Författare
Marile Cloete
ISBN
9780799357769
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2012-10-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator