Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Barn & ungdom

Gevaarlike lopies

Författare:
afrikaans
100 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Henk kan nie wag vir die kriekettoer om te begin nie. Wat kan nou lekkerder wees as om saam met jou vriende die land plat te toer en die een krieketwedstryd na die ander te speel! Maar van die begin af is dit duidelik dat hierdie nie ’n gewone toer gaan wees nie. Wie probeer by die span se bussie inbreek? Is daar regtig iemand wat snags in die koshuisgange rondsluip, of is dit Henk se verbeelding? Kort voor lank lyk dit of die kriekettoer in ’n nagmerrie gaan ontaard”¦.

Författare
Jaco Jacobs
ISBN
9780799360950
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2013-01-23
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator