Gå direkt till innehållet
Geur van vervulling
Geur van vervulling
Spara

Geur van vervulling

Författare:
Afrikaans
Lägsta pris på PriceRunner
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
<p>Is dit omdat sy ’n geraamte in die kas het? Of is dit vir haar moeilik omdat haar seuns te veel in die geselskap van Herman se wilde dogter is? En Herman – die ewige terapeut – het altyd ’n antwoord op enige vraag, enige aanval van Vivien. Nie haar soort man nie. Maar ná daardie dag toe sy op die verkeerde plek op die verkeerde tyd was, sien sy ’n ander kant van Herman. Tog, hoe kan ’n man met so ’n vlekkelose verlede haar ooit ag? Boonop ontdek sy Herman staan glad nie terug vir enige bloedwarm man nie, al is hy so ordentlik. Toe hulle vir haar vriendin Mariaan se troue Karoo toe moet gaan, is daardie Karoo-sterre so helder, jy kan hulle pluk. Dis tyd vir die waarheid om te seëvier. En Vivien ontdek dat vergifnis en vervulling baie na aan mekaar lê.</p>
Författare
Alta Cloete
ISBN
9780799352757
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2011-11-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator