Gå direkt till innehållet
Geur van vergifnis
Geur van vergifnis
Spara

Geur van vergifnis

Författare:
Afrikaans
Lägsta pris på PriceRunner
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
<p>Mariaan is ’n mooi vrou wat nie liefde ken of vertrou nie. Sy het haar Groen Vingers-tuindienste, haar dieselbakkie, en darem die katte. Die enigste siel wat sy moet versorg, is Marius, ’n parapleeg ná sy ongeluk. Nie dat Marius dit waardeer nie. Nee, dié vername skrywer neem dit vanselfsprekend aan en is boonop gruwelik onbeskof. Tot sy op ’n dag haar voet neersit. Dis genoeg om Marius te laat nadink, en haar met ander oë te begin agternakyk. Want hy is ’n man, al kan hy nie meer sy bene gebruik nie. Iewers in die Karoo, in ’n gewyde kerkie, word Mariaan en Marius baie stil. En daardie nag is die sterre baie helder. Toe hulle terugkeer Kaapstad toe, het iets in albei se harte gebeur. Maar ’n man in ’n rolstoel kan nie op sy knieë gaan om die vraag te vra nie. Veral nie ’n man met ’n verlede nie. Dit neem tyd om te leer vergifnis en liefde is soos ’n suurlemoenblaartjie: Dit moet kneus voor jy met daardie wonderlike geur beloon word.</p>
Författare
Alta Cloete
ISBN
9780799353211
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2011-10-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator