Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Facklitteratur
  3. Politik & samhälle

Geheime Revolusie

afrikaans
202 kr
Lägsta pris på PriceRunner

In die duister wereld van spioene geld die gewone reels nie. Niel Barnard onthul wat hy in die 1980's as hoof van die Nasionale Intelligensiediens (NI) gedoen het - soos hoogs geheime gesprekke wat hy met Nelson Mandela begin voer het, wat die eerste tree was na 'n demokratiese bewind. Die boek werp ook lig op die alledaagse lewe van spioene en die suksesse van NI in die 1980's, soos die gesprekskanaal met die Russiese KGB en die vastrek van Britse spioene.

Undertitel
Memoires van 'n Spioenbaas
ISBN
9780624074564
Språk
afrikaans
Vikt
500 gram
Utgivningsdatum
2015-04-15
Sidor
320