Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Barn & ungdom

Elle-reeks

Författare:
afrikaans
115 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Matriek. Die woord gee Elle ’n knop in haar keel. As hoofmeisie gaan daar ’n groot verantwoordelikheid op Elle se skouers rus. En as Elle dit waag om ’n voet verkeerd te sit, sal Shia dadelik haar plek inneem. Kort voor lank het Elle egter groter probleme toe ’n verspotte modderstoeigeveg by die kinderhuis (en parmantige pienk onderklere) onverwags groot nuus word.

Författare
Christien Neser
ISBN
9780799383935
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2017-02-01