Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. E-böcker & ljudböcker

Ek wil jou hê

Författare:
afrikaans
56 kr
Lägsta pris på PriceRunner

<p>Sugar is nie so suikersoet soos haar bynaam klink nie; sy laat haar nie vertel ’n man kan enigiets beter as sy doen nie. Sy is immers die eienaar van ’n garage en sy weet net so goed soos enige ander mechanic wat gaan vir wat wanneer sy oor ’n motorenjin buig. Dit is iets wat Tredoux en sy hovaardige, modieuse ma met haar Merc gerus kan onthou. Terwyl Sugar haar alleen saam met Tredoux op ’n 4x4-roete in die Bosveld bevind, kan hy ook maar weet haar hart is gesluit vir ’n man. Al is sy oë ysterblou. Al skitter die Bosveldsterre hoe helder. En al is daar groot reën op pad vannag.</p>

Författare
Frenette van Wyk
ISBN
9780799357776
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2016-06-01