Gå direkt till innehållet
Ek Sweer Dit Het Net So Gebeur
Ek Sweer Dit Het Net So Gebeur
Spara

Ek Sweer Dit Het Net So Gebeur

Författare:
Afrikaans
Lägsta pris på PriceRunner
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
Voorwoord
Daardie ongemaklike stilte wanneer jy nie meer weet waaroor om te praat nie. Jy is op die punt om in ''n donker afgrond van jou denke te val, wat nou in ''n doolhof verander is met ''n Minotaurus gereed om op jou af te spring. Ek ken daardie gevoel wanneer woorde verval. Dit klink soos ''n ballon wat leegloop. Om hierdie rede het ek besluit om my baie kort stories met jou te deel sodat as daardie oomblik kom, jy ''n gereedse voorsiening van vars geselskap het. 
As jy ooit vasgepen is aan woorde, gesels net oor daardie vriend van jou in Singapoer wat hierdie klein boekie geskryf het. Hopelik sal dit bydra tot jou reeds snaakse en interessante persoonlikheid om mense meer van jou te laat hou. Ek probeer om jou maklik neer te lê hier. Gekheid.
Of jy nou by die haarkapper salon is, op ''n lang vlug of ''n woestyn pad, ''n gastehuis in die middel van nêrens of ''n ver verwyderde eetplek, neem my (ek bedoel die stories) saam met jou. ''n Samestelling van opstelle en oor peinsings oor die lewe wat beter is as om uit die venster te staar. Daar is ''n bietjie van alles hier, wat wissel van humor tot horror tot filosofie. Ek het baie van hierdie tipes stories, maar ek het gedink ek begin met ''n mondvol om te sien hoe dit gaan met jou sous. As ek aangemoedig voel, skryf ek meer.  
Dus, hé, geen verskonings meer om na jou foon te staar of vasgepen te wees met ''n paar herhalings op die kabel kanale nie. Jy het ''n boek in besit wat jou en ander tussen die kuiertjies vermaak.
Gelukkige vertelling!
Khaled
Författare
Khaled Talib
Översättare
Gerard Bouwer
ISBN
9781667469393
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2024-02-02
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator