Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Facklitteratur
  3. Biografier & memoarer

Ek het gemartel

Författare:
afrikaans
158 kr
Lägsta pris på PriceRunner

<p>Hierdie boek, gebaseer op die outeur se doktorale tesis, is ongewoon en nog nooit voorheen gedokumenteer. Drie polisiemanne vertel met afgryse wat hulle gedurende die apartheidsjare gedoen het. Hulle probeer nie om hul skuld aan die gebeure te ontken nie en het ook ’n reuse-risiko geloop deur hul stories te vertel. Hulle verduidelik hoe hulle betrokke geraak het, wat hulle gedoen het, die effek wat dit op hulle gehad het, en watter aanpassings hulle moes maak nadat hulle opgehou het om mense te martel. Die boek bied ook agtergrondinligting oor posttraumatiese versteurings waaraan hierdie mans ly asook die politieke omgewing waarin die polisie van die apartheidsera gewerk het.</p>

Författare
Elaine Bing
ISBN
9780799363753
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2013-10-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator