Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Spänning
  3. Thrillers

Ek bly by jou

Författare:
afrikaans
8 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Pappa en mamma het lank daaroor getwyfel oor of ons op vakansie moet gaan. En nog langer getwyfel oor of ons wel na dieselfde kamppeer terrein moet gaan. Al die herinneringe… Maar nou die vreeslike dag amper ‘n jaar terug, wil weer ons lewens kom omhels. Dit tel op waar ons dit die afgelope herfs agtergelaat het. Ek probeer om die lekker dinge in die gees te sien, maar dan begin die kol op my maag weer rond speel. Al die dinge wat ek en my sussie gedoen het. En al die dinge wat on snog moes doen, maar nou nooit sal doen nie.

Författare
Edward Hendriks
Översättare
Adri de Necker
ISBN
9781547512300
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2017-12-26
Förlag
Babelcube