Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Hälsa & Livsstil
  3. Kokböcker

Eet Heerlik

Författare:
afrikaans
144 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Elkeen van hierdie 180 praktiese en redelik eenvoudige resepte in Eet Heerlik word aangevul met ’n pragtige volkleurfoto. Daar is iets vir elke geleentheid, van vinnige middel-van-die-week en informele Sondagmaaltye tot deftige aandetes geskik vir ’n elegante dinee. Die meeste van die resepte kom uit twee van die outeur se vorige gewilde boeke en ander boeke wat reeds uit druk is. Daar is ook ’n paar splinternuwe skeppings wat nog nie voorheen gepubliseer is nie. Hierdie boek is ’n juweel om in jou kombuis te hê en sal ook ’n pragtige en welcome geskenk wees aan pasgetroudes en ander virende wat mal is oor kosmaak.

ISBN
9781432302245
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2013-04-11