Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Spänning
  3. Thrillers

Een vir een

Författare:
afrikaans
145 kr
Lägsta pris på PriceRunner

<p>Miskien moet ’n mens liewer nie te diep delf nie.<br>&#10;&#10;Die onderw&#234;reld is in rep en roer. Kaptein Fritz Hartzer ondersoek die moord op taxibaas Baloyi en die Rus Slovi&#263;, invloedrykes in Gauteng se georgianiseerde misdaad. Ook binne misdaadbaas Don Knox se kringe is roeringe. Is iemand besig om die grootkoppe in georganiseerde misdaad een vir een uit te haal, of is dit bloot die gevolge van hulle toenemende kompetisie met mekaar?<br>&#10;&#10;Fritz se aantekeninge wys op die moontlikheid dat iemand binne wetstoepassing of regeringskringe betrokke is. Wanneer Slovi&#263; se vriendin binne die polisiestasie, onder sy wakende oog, vermoor word, w&#233;&#233;t Fritz dat iemand binne eie geledere betrokke moes wees.<br>&#10;&#10;Fritz is nie juis bekend vir sy subtiele aanslag nie. Nou moet hy met groot versigtigheid sy ondersoek doen en boonop met kolonel Shaun Davids van Georganiseerde Misdaad saamwerk. Die druk is hoog en die tyd min. Maar is dit alles die moeite werd – veral as Fritz bykans nooit meer by die huis is om sy vrou en dogter te sien nie?</p>

Författare
Peet Venter
ISBN
9780639607672
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2021-10-01