Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. E-böcker & ljudböcker

Een plus een

Författare:
afrikaans
144 kr
Lägsta pris på PriceRunner
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer

<p>Een plus een is ’n heruitgawe van twee van haar gewildste romanses: Kammaliefde en Kanniedoodliefde. Kammaliefde Nanzi weet sy hoort nie naby Krisjan van der Merwe met sy koninklike lyf, sy spierwitte tande, sy gevaarlike manlikheid, sy terg en speel nie. Hulle werk toevallig saam. Daarom is sy soentjies en drukkies kamma-kamma. Maar as hy moet weet wat in haar kop aangaan, vat hy die pad. Soos mans maak. Sy kén die vernedering. Sy moet hom voorspring, voor daardie smeulende oë haar geheim lees. Kanniedoodliefde Alles irriteer haar: die Karoo, Doringdorp, Sweet Valley … Kurt irriteer haar die meeste en Jackie wíl nie hier wees nie. Maar sy moet ’n artikel skryf oor hierdie lawwe gasteplaas uit die jare sestig waar ou hippies soos rosyntjies hulle vervloë jeug probeer herleef … En nét daar stap Kurt met sy heuningstem, sy mooi woordjies en die tergliggies in sy oë reguit in haar hart in.</p>

Författare
Kristel Loots
ISBN
9780799353327
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2011-10-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator