Gå direkt till innehållet
Duiwel in ’n snyerspak
Duiwel in ’n snyerspak
Spara

Duiwel in ’n snyerspak

Författare:
Afrikaans
Lägsta pris på PriceRunner
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
<p>Brandt Faber is hard, onwrikbaar, onstuitbaar. Hy draai nie doekies om nie, Leana moet hom betaal – met haar vriendskap, geselskap, en uiteindelik haar lyf. Hy’s ’n uitdaging, maar ’n onbekombare sege … . In hulle veroweringspel is die grense reeds getrek, en gaan daar net verloorders wees. Tog moet Leana saamspeel. Daar is soveel op die spel, en sy moet Jak Litte se dood wreek. Sy’t Brandt nodig om wraak te neem, maar hy volg net sy eie reëls. Haar hart wil ook ’n sê hê, en dit weet sy te goed, is onmoontlik. Brandt lê die reëls neer en dit bring haar bitter min in die sak. Sy gaan net verloor.</p>
Författare
Dina Botha
ISBN
9780799353556
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2011-10-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator