Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Barn & ungdom

Die wereld is my drom

Författare:
afrikaans
33 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Vir kinders is die hele wereld ''n onweerstaanbare speelgrond wat smeek om pret te he. In die verblywende kindersboek, die wereld is my drom, is die pret dat Hudson dromme speel. Elke onderwerp wat jy kan opnoem kan Hudson in ''n drom verander en dit ongelooflik laat klink.
Dit is baie mooi uitgebeeld met waterkleur, dit inspireer kinders om kreatief te wees met gewone voorwerpe om hul.
Wag net en kyk wat doen hy met sy tuisgemaakte dromme! Dit mag dalk die konsert van die eeu wees of op eindig as ''n paar kloppende hoofpyne. Dit maak nie saak wat die uitkomste is nie, dit gaan pret wees.

Författare
Amber Richards
Översättare
Madelyn
ISBN
9781507115718
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2017-11-25
Förlag
Babelcube

Die wereld is my drom - Amber Richards - E-bok (9781507115718) | Adlibris Bokhandel