Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Barn & ungdom

Die verdwyning van Seamus Smit deur Seamus Smit

Författare:
afrikaans
101 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Toe Seamus wakker word, is sy bene weg. Hulle het net verdwyn.Hy kan nie vir sy ma daarvan sê nie, want sy sal heeltemal uitfreak en sy het vandag ’n belangrike onderhoud. d. Hy wens hy het geweet wat om te doen. Is dit ’‘n siekte? Is hy besig om dood te gaan? Moet hy die ambulans bel of is dit normaal? Dalk is dit niks om oor te stres nie. Dalk gebeur dit met alle kinders as hulle dertien is en praat net niemand daaroor nie.

Författare
Nerine Ahlers
ISBN
9781776354580
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2022-10-01