Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Romance
  3. Historisk romance

Die oseaan tussenin

Författare:
afrikaans
160 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Oorlog verswelg die Boererepublieke. Volgens die Verskroeide Aarde-beleid word
huise verwoes, landerye verbrand, en vroue en kinders in konsentrasiekampe
aangehou.
Pieter Nel lei ’n kommando bittereinders in ’n desperate opstand teen die Britse
ryk. Hulle offer alles op vir ’n vrede wat dalk nooit gaan kom nie, vir ’n huis wat hulle dalk nooit weer gaan sien nie. Intussen moet Katrina Nel baklei om haarself en hul kinders aan die lewe te hou namate die toestande in die konsentrasiekampe al hoe hagliker word. Hier word haar lewe onlosmaaklik vervleg met dié van die ander vroue, die hanskakies wat die vyand help om die kampe te bestuur, en die Engelse offisier wat haar hart wil wen.

Författare
Jeanette Stals
ISBN
9781415211250
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2023-04-15