Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. E-böcker & ljudböcker

Die Ooreenkoms

Författare:
afrikaans
202 kr
Lägsta pris på PriceRunner

<p>“Ek is bewus daarvan dat ek nie van jou klas is nie, Adam. Ek het nooit voorgegee om ’n lid van jou uitgelese sosiale kring te wees nie en ek weet dat ek nooit ’n lid daarvan sal word nie. Maar ek gaan nie verander om jou of jou ouers te pas nie. As my agtergrond jou nie geval nie, staan dit jou vry om kontak met my te verbreek en met iemand te trou wat na jou mening aanvaarbaar is! ” Hulle is pole uitmekaar: Adam Rossouw, suksesvolle sakeman, deel van Kaapstad se sosiale elite en Petronel Cilliers, ’n onopvallende sanger in ’n grot van ’n kroeg iewers op die Kaapse suidkus. Maar na ’n nag van passie is hulle onherroeplik aan mekaar verbind. Daar is egter meer as net dié verskille wat oorbrug moet word – ’n wantrouige skoonfamilie, twee onmoontlike tieners, ’n giftige eksmeisie, en veral die bagasie van die verlede. Gaan die houe wat die lewe uitgedeel het hulle in die jaar wat hulle saam is heeltemal uitmekaar dryf, of kan hulle juis in mekaar die maat vind wat hulle volledig mens sal maak?</p>

Författare
Sophia Kapp
ISBN
9780799368567
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2014-06-01

Die Ooreenkoms - Sophia Kapp - E-bok (9780799368567) | Adlibris Bokhandel