Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Barn & ungdom

Die ontwaking van winter

Författare:
afrikaans
145 kr
Lägsta pris på PriceRunner

<p>Die dood. Dis al waaraan Lumi kan dink en in ’n poging om seker te maak dat sy verder as haar sewentiende verjaarsdag leef, word sy deur haar peetouers in ’n kosskool vir tienerfae gesit. Hier vind sy haarself vasgevang in ’n web van onbeheerbare faemagte, nuwe vriende en ’n vyand wat net nie wil los nie.En dan is daar Colden Breakspear. Die ligtekop, blou-oog Kruisfae wat haar gedagtes gevangene hou, maar iets pla. Waarom is hy amper belangriker as wat sy is vir twee van die sterkste faemonarge in T&iacute;r na h&Oacute;ige? En wat presies het hulle ouers met alles te doen?</p>

Författare
Sunel Combrinck
ISBN
9781776354429
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2022-08-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator