Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. E-böcker & ljudböcker

Die Nuwe Vennoot

Författare:
afrikaans
56 kr
Lägsta pris på PriceRunner

<p>Milan bestuur die sakeryk wat sy geërf het. Heel verstaanbaar is sy agterdogtig en besonder ergerlik toe Evan de Vos – wat sy nie van Adam se kant af ken nie – kom met ’n aanbod om haar aandeel in haar maatskappy te koop. En is die man vasberade! Dalk het hy tog ’n hand in die knoeiery wat sy in die maatskappy vermoed. Asof dit nie genoeg is nie, moet sy onverwags en veral onvoorbereid haar vriendin se twee kindertjies oppas. Evan dink nie sy doen dit goed nie. Trouens, hy dink nie sy doen enigiets reg nie.</p>

Författare
Dina Botha
ISBN
9780799352665
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2013-05-01