Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Barn & ungdom
  3. Bilderböcker

Die Magriet-reeks

Författare:
afrikaans
42 kr
Lägsta pris på PriceRunner

<p>Nina en Magriet die hoender is beste maats en het allerhande avonture saam! In Magriet en Billie kom kuier Billie vir Nina. Net voor hulle lekker begin speel, jaag Magriet skielik op Billie af ... Om en om hardloop hulle. Hoekom op aarde jaag Magriet vir Billie? In Magriet se eierbesigheid besef Nina dat sy en Magriet saam ’n besigheid kan begin. Magriet lê elke dag ’n eier en so word “Lê-’n-eier” gestig. Dit laat Nina groot drome droom oor eendag as sy groot is ...</p>

Författare
Melanie Tait
Illustratör
Linki Brand
ISBN
9780639604008
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2021-11-01