Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Barn & ungdom
  3. Faktaböcker

Die klein boek

Författare:
afrikaans
27 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Klein boekies, maar hope pret! Het jy geweet ... • sonsondergange op Mars is blou? • daar is ’n sebra met kolle in plaas van strepe? • dat aliens dalk regtig bestaan? Kinders kan al hierdie feite en nog baie meer in Fanie Viljoen se volgende vier “klein boeke” leer! Die boekies is propvol interessante inligting oor spoke, mensegewoontes en daar is selfs een wat jou kind kan leer om towertoertjies te doen. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak!

Författare
Fanie Viljoen
ISBN
9780639602592
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2021-05-11

Die klein boek - Fanie Viljoen - E-bok (9780639602592) | Adlibris Bokhandel