Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Spänning
  3. Deckare

Die Kinders van Chronos

Författare:
afrikaans
158 kr
Lägsta pris på PriceRunner

<p>Die kinders van Chronos is ’n polisieroman cum riller. ’n Geraamte word deur kinders in ’n sandput ontdek op ’n erf wat hul ouers kort tevore gekoop het. Die Brugse speurder Pieter van In word ingeroep. Geleidelik kom ’n netwerk aan die lig van deelnemers (waaronder die minister van buitelandse sake) aan seksorgies, gedwonge prostitusie en korrupsie onder sekere van die voorste Belgiese burgers – en iewers in die agtergrond skuil ’n huurmoordenaar. Die oorsprong van die seksbeheptheid en perversiteit lyk na die aktiwiteite van ’n homoseksuele pedofiel. Of is dit?</p>

Författare
Pieter Aspe
ISBN
9780799359572
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2013-02-01