Gå direkt till innehållet
Die Kinders Grim en die Oergaai se Geheim
Spara

Die Kinders Grim en die Oergaai se Geheim

Författare:
pocket, 2018
Afrikaans
Lägsta pris på PriceRunner
Die arme kinders Grim. Hulle ouers het spoorloos verdwyn en na hulle vir jare by Ouma Annie gebly het moet hulle nou weeshuis toe gaan want Ouma Annie het siek geword. Die weeshuis is egter nie wat hulle verwag het nie. Dit is 'n vreemde gebou wat eerder soos drie huise lyk wat sommer opmekaar gestapel is en stadig in die wind rond draai. Agter die ou, grys planke skuil daar dinge wat die kinders nog nooit voorheen gesien het nie, gevaarlike dinge. Dinge wat hulle wens nooit hulle pad gekruis het nie.Kom saam met Bella en haar sibbe op hulle avontuur deur die fantasie w reld van Nimmermeer waar hulle talle vreemde dinge te kom wat hulle soms in benarde situasies dompel. Daar is vreemde diere en plante, selfs mensvreters en gevaarlike monsters, om van die orkwortelsop nie eers te praat nie
Undertitel
Hoofstuk 1 tot 7
Författare
Jm Van Zyl
ISBN
9781980879312
Språk
Afrikaans
Vikt
499 gram
Utgivningsdatum
2018-04-24
Sidor
210