Gå direkt till innehållet
1. Böcker
2. E-böcker & ljudböcker

Die Kersfeeslysie

Författare:
afrikaans
56 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Dis baie moeilik om ʼn superma te wees
Dis baie moeilik om ʼn superma te wees as jy enkellopend is. Elani Davis
is ook nie die uitsondering nie. Berge skottelgoed, wavragte wasgoed en
’n baba is besig om haar onder te kry. Boonop kry sy nie die diens wat sy
van Rent-a-nanny verwag nie.
Iewers moet sy egter ’n streep trek en konfronteer die eienaar van die
oppassers, Marion Pelzer. Wat toe nie ’n vrou is soos sy verwag het nie,
maar ’n man. ʼn Baie, baie aantreklike man wat blykbaar niks van kinders
weet nie. Elani gee hom ’n snipperige tikkie raad: As hy ooit ’n sukses van
sy besigheid wil maak, moet hy liefs sy teikenmark leer ken. Marion
aanvaar die uitdaging en toe Elani haar voordeur oopmaak, staan Marion
op haar drumpel, gereed vir sy eerste les.
Marion vind gou uit dat dit alles behalwe kinderspeletjies is, maar hy
besef ook hoe graag hy vir ewig oppasser in dié huis wil speel.

Författare
Dina Botha
ISBN
9781776354931
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2021-12-01