Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Spänning
  3. Skräck

Die Groot Boek van Spoke en Grille

Författare:
afrikaans
158 kr
Lägsta pris på PriceRunner

<p>Is jy dapper genoeg om hierdie boek oop te maak? Wat gebeur as jy te lank in Dina se donker oë staar? Wat is fout met juffrou Kupido — en watter nare geheim steek sy in haar pousekosblik weg? Woon daar werklik ’n mensvreter in die moeras soos party mense sê? Wat sal gebeur as ’n vampier en ’n zombie een nag kennis maak? Dis groot. Dis gruwelik. Dit gaan jou hoendervleis gee. Dis die lekkerste versameling grilstories wat jy nog ooit gelees het! Hierdie reuse-rilboek deur die gewilde Fanie Viljoen bevat 31 spokerige, grillerige en grieselige stories wat jou ure lank sal laat ril en gril — en laat smeek vir nog!</p>

Författare
Fanie Viljoen
ISBN
9780799397659
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2018-11-01

Die Groot Boek van Spoke en Grille - Fanie Viljoen - E-bok (9780799397659) | Adlibris Bokhandel